…ek wou koor sing: ek wou praat
ek wou in ‘n houthuis bly…
ek wou
ek wou in ‘n boomhuis wegkruip
ek het in die moerbeibos verdwaal
… :ek wou in die lusern lê,
maar toe spoel die see my uit…
net so:
…
…ek wou koor sing: ek wou praat
ek wou in ‘n houthuis bly…
ek wou
ek wou in ‘n boomhuis wegkruip
ek het in die moerbeibos verdwaal
… :ek wou in die lusern lê,
maar toe spoel die see my uit…
net so:
…
Leave a Reply