HARLEKYN

My harlekyn het so ewe skielik verdwyn
en die sirkusmeester glimlag breed
en sit sy swart hoed op

Nou gaan ek nie meer sirkus toe nie
ek dans nou met die sterre, onder die melkweg
ek dra die spoor van my Harlekyn se stewel saam

so verlang ek nou na jou
en Ta’ Mossie se Sakkie sakkie boeredans
maar ek bly dans saam met sterre onder die melkweg.

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Start a Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: