DIE ANDER EK

Met haar ou geplooide hande gooi sy die rys op die kombuistafel uit. Sy hou die kleipot versigtig vas waarin die duisende korreltjies rys gebêre word.
“Soek al die korreltjies uit wat swart is of dalk net effens bruin. My rys moet spierwit wees” het Ouma vir my gesê.
Ek doen dit
“Liesbet, as jy klaar geeët het, spoel jy blikbord en beker by die buitekraan af en sit dit onder in by die zienk” beveel Ouma.
Ek het stadig opgestaan en voor die groot spieeël in die sonstoep gaan staan. Daar sien ek dat ek met ‘n ekstra, baie baie dun ekstra vel oor my gesig gebore is. Amper soos ‘n vlies. Die dokter het eers my naelstring geknip en toe die ekstra vel/vlies afgetrek….en toe weet ek…..toe weet ek alles…..

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: