By die spuitende fontein in die plein,
Sit ‘n tortelduif en mik-mik
Na die koel water
Net vir ‘n klein slukkie…
Vir die ewige dors
By die spuitende fontein in die plein,
Sit ‘n tortelduif en mik-mik
Na die koel water
Net vir ‘n klein slukkie…
Vir die ewige dors
Leave a Reply