:ek hang
aan die peerboom se slap tak
:EK hang
aan die akkerboom se gou tak
:eK hang
aan ‘n silwer draad
ek hang aan die kersboom wat weer afgebreek moet word
:ek hang
aan die peerboom se slap tak
:EK hang
aan die akkerboom se gou tak
:eK hang
aan ‘n silwer draad
ek hang aan die kersboom wat weer afgebreek moet word
Leave a Reply