ek staan in die lig want ek is kaal
ek staan in die lig want ek is mal
ek staan in die lig
die lig
die lig
die lig staan op my want ek is mal
die lig staan op my want ek is kaal
die : lig is net lig
die verhoog word leeg
die auditorium word leeg
die teks word leeg
net leeg
leeg
leeg
soos ‘n koppie tee afgesluk
Leave a Reply