ek hou my woede terug
maar tog, sou ek graag
die worger wou wees
dis my reg om op my bestaan
aan te dring
maar hy het tekort geskiet,
gebrek aan respek
dit was so…
ek hou my woede terug
maar tog, sou ek graag
die worger wou wees
dis my reg om op my bestaan
aan te dring
maar hy het tekort geskiet,
gebrek aan respek
dit was so…
Leave a Reply