ek kruip agter al my gisters weg
en loer so skelm oor more se skouer
opsoek na ’n diamantjie of
net ’n klippie wat ek snags onder my
kussing kan bêre net om die volgende oggend
te sê : “goeie more”
ek kruip agter al my gisters weg
en loer so skelm oor more se skouer
opsoek na ’n diamantjie of
net ’n klippie wat ek snags onder my
kussing kan bêre net om die volgende oggend
te sê : “goeie more”
Leave a Reply