niemand ken my pad
hoe ver of hoe naby,
skyn helder, my crazy diamant
sit nog ’n lagie blink aan
sodat ek by jou kan bly
skyn helder, my crazy dimant
ons koester mekaar
in die koelteboom
oor gister se oorwinning
kom seil saam met my
in my blink staal briesie
kom, kom saam met my
crazy dimant
ons is wenners en verloorders
kom nader my delwer,
vir die waarheid
en dwaling
en jou blink
my crazy dimant.
Leave a Reply