sal jy net vi rmy wag voor ek slaap?
sal jy net by die deur staan voor ek slaap?
sal jy die lig saggies afsit voor ek slaap?
sal jy net stil na my kyk as ek slaap?
Ek het onder ‘n lente-bloei-boom vir jou gewag
Ek het vir die appels en perskes se vrug gewag
Ek het vir die warrel-dwarrel wind gewag
en toe is dit lente, die dag is hier – klaar gewag
by jou huis met die poppie by die deur
het ek ingegaan ej ou gesien lê, oopgeskeur
ek het jou naam geroep, maar niks het gebeur
ek het uigegaan, na die son gekyk en weet dit het gebeur
Jy wat die lag altyd in my losgemaak het
het vandag die bitter hartseer losgemaak
Nog ‘n belangrike anker in my lewe is los en weg
NOTHING COMPARES 2U (sinead o connor – ons song)
Leave a Reply