ek dink vandag aan jou
so broos
so sterk
so mooi
wat my optel en dra
as ek val
saggies neerle
en fluister
alles is ok
soos die Jesuskroon
so blommetjies
in rooi en pink klossies
groei al is dit hoe droog
my Jesuskroon
hou my vas tussen
jou rooi klossies
vou my toe as ek val
soet my met jou
heuningsoet
lê my saggies
neer en vou
my toe.
Leave a Reply