ek vat hande met die ou ou wals
trippel trap die two step
sy tol in die rondte
en blaas in my hals
ek dans
ons dans
tot lank na donker
en groet die nuwe dag
hallo, ja hallo.
ek vat hande met die ou ou wals
trippel trap die two step
sy tol in die rondte
en blaas in my hals
ek dans
ons dans
tot lank na donker
en groet die nuwe dag
hallo, ja hallo.
Leave a Reply