jy gooi jou asem oor die kers
en vra my vir nog ‘n vers
en ‘n blou,warm kombers
jy stuur ‘n soen na die maan
vra my vir ‘n sakkie liefde voor ek gaan
en ek sê: “my naam is net my naam”
ek vou my lyfie toe in ‘n warm, blou kombers
voordat ek moet gaan.
Leave a Reply