ek wil
ek wil langs jou opkrul
op ’n laslappie kombers
en styf teen jou rus
ek wil opkrul
en my kop
op jou skouer rus
totdat die son opkom
en die lappieskombers
aan ons lywe vashou
en ’n hartseer konstertine
speel ’n liefdeslied
ek wil
ek wil langs jou opkrul
op ’n laslappie kombers
en styf teen jou rus
ek wil opkrul
en my kop
op jou skouer rus
totdat die son opkom
en die lappieskombers
aan ons lywe vashou
en ’n hartseer konstertine
speel ’n liefdeslied
Leave a Reply