ek sit op die maan
ek kyk na die blou blou planeet….hallou
ek draai heen en weer
draai om en om sonder klank, waar is jy?
Waar is jy?
ek sit op die maan
waar is jy?
ek mis jou
Ek kom van baie ver af
net ‘n klein klein sterretjie
ek weet nie wat om te doen nie
dit is so koud-koud en blou sonder jou
waar is jy?
Ek sit op die maan
Waar is jy?
Ek mis jou.
Leave a Reply