ek loer oor my skouer
ek word elke dag ouer
ek loer oor my skouer
alles word net kouer
toe ek deur die karro gery het, oppad na nêrens
het ek op my rug gaan lê, in die bossiesgras.
en die ritme van die son raakgesien.

Leave a Reply