My gedagtes soms stil
soos die kapok spatsels stil-stil
gisteraand hulself kom tuismaak
op my grasperk
en my oë afwesig kyk
na die lettertjies van my
Liefdesbrief aan jou, my liewe
Kapokmens
My gedagtes soms stil
soos die kapok spatsels stil-stil
gisteraand hulself kom tuismaak
op my grasperk
en my oë afwesig kyk
na die lettertjies van my
Liefdesbrief aan jou, my liewe
Kapokmens
Leave a Reply