die jong kind van die veld met sy rooi-vel-skoene en gansveer in sy skurwe hand
draai en swaai, draai en swaai om ritme-liefde in die aarde te saai met sy tiekie-tiekie-draai
en swaai want hy dans die karoo in die suidoos-wind se wilde waai,
die verdwaalde wilde kind met sy rooivelskoentjies, tiekie draai en swaai.
Leave a Reply