Met sonsak onder die soet doring
staan my kooi en karravaan
een iewers onder die ander boompie loer Tarrentaal en sy maat na my Opsoek na ‘n stukkie brood of Dalk iets vanaf die bosveld-vuur-rooster. Knipoog kolletjies hier en kolletjies daar
Tarrentaal, Tarrentaal o my Tarrentaal Dans nader na my kooi en karravaan
Leave a Reply