Korrel en rol my versigtig
Albaster-glas blink in jou oog
Rol my versigtig nader
Hou my in jou hand geduldig
Korrel-kantel die kleuralbaster
In die ronde-sand-gaatjie
Onder die ou akkerboom
Korrel en rol my versigtig
Albaster-glas blink in jou oog
Rol my versigtig nader
Hou my in jou hand geduldig
Korrel-kantel die kleuralbaster
In die ronde-sand-gaatjie
Onder die ou akkerboom
Leave a Reply