Die bloekoms langs die hoofpad
Duskant die stroompie het die
Rusplek geword van die voetganger
Wat binnekort die swerwerling gaan word
Die grondpad langs die soutpan
Duskant die lusern land het
Die lêplek van die wegloper geword
Waar fiskaal oorlog maak om
Die wegloper n matras te gee
Leave a Reply