So sonder fieterjasies
Skryf jy vir my n ressitasie
Met ‘n silwer traan in jou oog
Gaan haal jy water op die maan
En sê…
My lief, vlieg hoog…
So sonder fieterjasies
Skryf jy vir my n ressitasie
Met ‘n silwer traan in jou oog
Gaan haal jy water op die maan
En sê…
My lief, vlieg hoog…
Leave a Reply