Asseblief, kerf net vir my ‘n gebed in n boomstam uit
Stuur asseblief vir my n bont liewenheersbesie vir geluk
Knoop my woltrui se houtknope styf vas
En maak vir my n draadkar van sagte draad
Met wiele van politoerblikkies
Asseblief, koop vir my rooi wang appelboos lekkerste vir die pad
Gooi n paar suurklontjies ook in, vir die dors
Asseblief tog. Asseblief
Seblief. Asseblief tog
Leave a Reply