ek kyk na my hande….
dis nie myne nie
ek kyk na my bene…
dis nie mynie nie
ek kyk na my hart….
dis nie myne nie
“vir Afrika”
ek kyk na my hande….
dis nie myne nie
ek kyk na my bene…
dis nie mynie nie
ek kyk na my hart….
dis nie myne nie
“vir Afrika”
Leave a Reply