Kappertjie, my Blom,
jy staan gemaklik in jou bedding en loer na die son.
Kappertjie, my Blom,
jy hou jou een oog skelmpies op die somer wat kom

Leave a Reply