My geel-gekleurde-grond-kooi waar ek my kop snags neerlê.
Ek het in ‘n gieter geklim, en heel versigtig, deur die
Klein gietermondjie, het ek hier, tussen die daisies uitgeval,
En dit sommer my grond-kooi gemaak.
jacobsbaai

Leave a Reply