IEWERS IS MY TAAL

ewers brand iemand nog ‘n gebou af
iewers skreeu iemand nog  haatspraak
iewers brand iemand my taal af
iewers knip iemand ons naelstring af
maar iewers staan die Geelhoutboom nog
iewers vloei die oranje rivier nog
iewers loop die bloedrivier nog
en ewe skielik groei ons naelstring weer vas
terug, vas aan ons taal

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: