die voëltjie, klein en fyn
loer by sy nessie uit…
skeefkoppie
en loer na die mooi gesnyde grassies onder hom
om net die uitgeskopte eierdop te sien lê..
so stukkende-onderstebo-dop
die voëltjie, klein en fyn
loer by sy nessie uit…
skeefkoppie
en loer na die mooi gesnyde grassies onder hom
om net die uitgeskopte eierdop te sien lê..
so stukkende-onderstebo-dop
Leave a Reply