so baie stemme kruip in jou weg
so baie gesigte rol in jou kop
en baie emosies dwaal in jou
maar wanneer jy my vashou, en na my kyk
is jy net JY met jou glimlag
met jou lammetjie in my hand
so baie stemme kruip in jou weg
so baie gesigte rol in jou kop
en baie emosies dwaal in jou
maar wanneer jy my vashou, en na my kyk
is jy net JY met jou glimlag
met jou lammetjie in my hand
Leave a Reply