Vir jou
het ek ’n posduif gaan vang
vir jou
’n briefie aan sy poot geknoop
vir jou
’n liefdesgedig geduif
die posduif klou aan my woorde vas
hoop jy sou ook…nes die duif
Vir jou
het ek ’n posduif gaan vang
vir jou
’n briefie aan sy poot geknoop
vir jou
’n liefdesgedig geduif
die posduif klou aan my woorde vas
hoop jy sou ook…nes die duif
Leave a Reply