tot die sondaar kan bid
en ek bedel sy gebed
van sy hart af om aan my vas te maak tot die sondaar kan bid
tot my hartskreeu vir nou en altyd word ’n kreet vir onthou
woord vir woord
oog vir oog, nou en vir altyd
ek soebaat bly hier
ek pleit, sit op my stoep ek kerm sit net, sit tog
en sê vir my nog een keer
“gooi jou hartseer arms om my”
en toe staan ons kaalvoet in die reën.
Leave a Reply