hekel vir my ‘n laslappie kompers
en ek skryf vir jou ‘n mooie vers
maak vir my ‘n foto-plakboek
en ek skryf vir jou ‘n mooie boek.
hekel vir my ‘n laslappie kompers
en ek skryf vir jou ‘n mooie vers
maak vir my ‘n foto-plakboek
en ek skryf vir jou ‘n mooie boek.
Leave a Reply