God het die melkweg en sterre en alles
aan die hemel vastatoeer
Jy het die heelal op my lyf vasgetoor
God het die spierwit skuimballe aan ‘n brander gelap
Jy het die oseaan in my hart vasgeplak
God het die son en maan iewers daar bo vasgewens
Jy het ‘n rympie op my vensterbank gesit
so in die nat sement, sommer met ‘n pouveer
DIE STERRE EN HEMEL

Leave a Reply