Blom liefde

BLOM-LIEFDE
want jou blomme is stunning
kom sit net so bietjie langs my
hou my net weer een keer styf vas
laat my die heuningsoet van jou woorde hoor
kom bly net vir ’n rukkie hier by my

Ek wil jou sleep-voetval hoor
jou voetrol wat my lewe omtoor
laat jou stap weer my seer optel en dra
en saam met jou vat die horison in

kom sit weer by my – rug teen rug
sodat ek vir jou ’n gedig
kan voordra om my lief te he
en ’n liedjie sing “dans net weer met my”

Jy het vir my eens ’n blom gepluk
Die laaste klein blaartjie moet bly
wees tog net ‘ek het jou lief.” vir geluk
ek het toe oë gepluk en saam gebid

Ek het jou lief – so baie lief
sê die laaste blom-blaartjie sag
voor ek jou parmatig afpluk en lag
want vandag is net ons gelukkige dag.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Start a Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: